1
Psalms Psalm 121:1-2
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Ek slaan my oë op na die heuwels, waar kom my hulp vandaan. My hulp kom van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 121:1-2
2
Psalms Psalm 121:7-8
Die HERE sal jou van alle onheil bewaar; Hy sal jou siel bewaar. Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar van nou af tot in ewigheid.
Verken Psalms Psalm 121:7-8
3
Psalms Psalm 121:3
Hy sal nie toelaat dat jou voet wankel nie; hy wat jou bewaar, sluimer nie.
Verken Psalms Psalm 121:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's