1
Psalms Psalm 36:9
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Want by U is die fontein van die lewe; in U lig sal ons lig sien.
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 36:9
2
Psalms Psalm 36:7
Hoe groot is u goedertierenheid, o God! daarom het die mensekinders hul vertroue in die skaduwee van u vleuels gestel.
Verken Psalms Psalm 36:7
3
Psalms Psalm 36:5
U goedertierenheid, o HERE, is in die hemele; en U trou reik tot by die wolke.
Verken Psalms Psalm 36:5
4
Psalms Psalm 36:6
U geregtigheid is soos die groot berge; U oordele is 'n groot diepte; o HERE, U bewaar mens en dier.
Verken Psalms Psalm 36:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's