1
Romeine Romeine 7:25
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here. So dien ek dan self die wet van God met die verstand; maar met die vlees die wet van sonde.
Vergelyk
Verken Romeine Romeine 7:25
2
Romeine Romeine 7:18
Want ek weet dat in my (dit is in my vlees) geen goeie ding woon nie; want om te wil is by my teenwoordig; maar hoe om te doen wat goed is, vind ek nie.
Verken Romeine Romeine 7:18
3
Romeine Romeine 7:19
Want die goeie wat ek wil, doen ek nie; maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Verken Romeine Romeine 7:19
4
Romeine Romeine 7:20
En as ek doen wat ek nie wil nie, is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.
Verken Romeine Romeine 7:20
5
Romeine Romeine 7:21-22
Ek vind dan 'n wet dat, wanneer ek goed wil doen, die kwaad by my is. Want ek verlustig my in die wet van God na die innerlike mens.
Verken Romeine Romeine 7:21-22
6
Romeine Romeine 7:16
As ek dan doen wat ek nie wil nie, stem ek in met die wet dat dit goed is.
Verken Romeine Romeine 7:16
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's