1
I KORINTHIËRS 7:5
Afrikaans 1933/1953
Onttrek julle nie aan mekaar nie, behalwe met wedersydse ooreenstemming vir 'n tyd lank om julle aan vas en gebed te kan wy; en kom weer bymekaar, sodat die Satan julle nie in versoeking bring deur julle gebrek aan selfbeheersing nie.
Vergelyk
Verken I KORINTHIËRS 7:5
2
I KORINTHIËRS 7:3-4
Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en net so ook die vrou aan die man. Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.
Verken I KORINTHIËRS 7:3-4
3
I KORINTHIËRS 7:23
Julle is duur gekoop; moenie slawe van mense word nie.
Verken I KORINTHIËRS 7:23
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's