1
II KORINTHIËRS 10:5
Afrikaans 1933/1953
terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus
Vergelyk
Verken II KORINTHIËRS 10:5
2
II KORINTHIËRS 10:4
want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp
Verken II KORINTHIËRS 10:4
3
II KORINTHIËRS 10:3
Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie
Verken II KORINTHIËRS 10:3
4
II KORINTHIËRS 10:18
Want nie hy wat homself aanbeveel, dié is beproef nie, maar hy wat deur die Here aanbeveel word.
Verken II KORINTHIËRS 10:18
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's