1
JOSUA 6:2
Afrikaans 1933/1953
Toe het die HERE vir Josua gesê: Kyk, Ek gee Jérigo met sy koning en dapper helde in jou hand.
Vergelyk
Verken JOSUA 6:2
2
JOSUA 6:5
en as hulle lang geluide op die ramshoring blaas, as julle die geluid van die horing hoor, moet die hele volk 'n groot krygsgeskreeu aanhef: dan sal die stadsmuur op sy plek inval; en die volk moet inklim, elkeen reg voor hom uit.
Verken JOSUA 6:5
3
JOSUA 6:3
Julle moet dan om die stad trek, al die krygsmanne; trek die stad een maal om; so moet jy doen ses dae lank.
Verken JOSUA 6:3
4
JOSUA 6:4
En sewe priesters moet sewe ramshorings voor die ark dra; maar op die sewende dag moet julle die stad sewe maal omtrek; en die priesters moet op die horings blaas
Verken JOSUA 6:4
5
JOSUA 6:1
MAAR Jérigo het sy poorte gesluit en was gesluit vanweë die kinders van Israel; niemand het uit- of ingegaan nie.
Verken JOSUA 6:1
6
JOSUA 6:16
En toe die priesters die sewende keer op die horings blaas, sê Josua vir die volk: Skreeu! want die HERE gee die stad aan julle oor.
Verken JOSUA 6:16
7
JOSUA 6:17
Maar die stad met al wat daarin is, moet 'n banoffer aan die HERE wees; net Ragab, die hoer, mag lewe, sy en almal wat by haar in die huis is, omdat sy die boodskappers wat deur ons gestuur was, weggesteek het.
Verken JOSUA 6:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's