1
MARKUS 11:24
Afrikaans 1933/1953
Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.
Vergelyk
Verken MARKUS 11:24
2
MARKUS 11:23
Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see — en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur — hy sal verkry net wat hy sê.
Verken MARKUS 11:23
3
MARKUS 11:25
En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader wat in die hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe.
Verken MARKUS 11:25
4
MARKUS 11:22
Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê.
Verken MARKUS 11:22
5
MARKUS 11:17
En Hy het geleer en vir hulle gesê: Is daar nie geskrywe: My huis moet 'n huis van gebed genoem word vir al die nasies nie? Maar julle het dit 'n rowerspelonk gemaak.
Verken MARKUS 11:17
6
MARKUS 11:9
En die wat voor geloop en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!
Verken MARKUS 11:9
7
MARKUS 11:10
Geseënd is die koninkryk wat kom in die Naam van die Here, die koninkryk van ons vader Dawid! Hosanna in die hoogste hemele!
Verken MARKUS 11:10
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's