1
MARKUS 10:45
Afrikaans 1933/1953
Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.
Vergelyk
Verken MARKUS 10:45
2
MARKUS 10:27
Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik.
Verken MARKUS 10:27
3
MARKUS 10:52
En Jesus sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.
Verken MARKUS 10:52
4
MARKUS 10:9
Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.
Verken MARKUS 10:9
5
MARKUS 10:21
En Jesus het hom aangekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: Een ding kom jy kort — gaan verkoop alles wat jy het, en gee dit aan die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê; kom dan hier, neem die kruis op en volg My.
Verken MARKUS 10:21
6
MARKUS 10:51
En Jesus antwoord en sê vir hom: Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen? En die blinde man sê vir Hom: Rabboeni, dat ek mag sien.
Verken MARKUS 10:51
7
MARKUS 10:43
maar so moet dit onder julle nie wees nie, maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees.
Verken MARKUS 10:43
8
MARKUS 10:15
Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.
Verken MARKUS 10:15
9
MARKUS 10:31
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en die wat laaste is, eerste.
Verken MARKUS 10:31
10
MARKUS 10:6-8
maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak. Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees.
Verken MARKUS 10:6-8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's