1
SPREUKE 5:21
Afrikaans 1933/1953
Want elke mens se weë is voor die oë van die HERE, en Hy weeg al sy gange.
Vergelyk
Verken SPREUKE 5:21
2
SPREUKE 5:15
Drink water uit jou eie reënbak en strome uit jou eie put.
Verken SPREUKE 5:15
3
SPREUKE 5:22
Sy eie ongeregtighede vang hom, die goddelose, en in die vangstrikke van sy sonde word hy vasgehou.
Verken SPREUKE 5:22
4
SPREUKE 5:3-4
want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie, maar op die end is sy bitter soos wildeals, soos 'n swaard aan weerskante skerp.
Verken SPREUKE 5:3-4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's