1
SPREUKE 7:2-3
Afrikaans 1933/1953
onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel; bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.
Vergelyk
Verken SPREUKE 7:2-3
2
SPREUKE 7:1
MY seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou
Verken SPREUKE 7:1
3
SPREUKE 7:5
sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.
Verken SPREUKE 7:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's