1
PSALMS 144:1
Afrikaans 1933/1953
'N PSALM van Dawid. Geloofd sy die HERE, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te voer
Vergelyk
Verken PSALMS 144:1
2
PSALMS 144:15
Welgeluksalig is die volk met wie dit so gaan; welgeluksalig is die volk wie se God die HERE is!
Verken PSALMS 144:15
3
PSALMS 144:2
my goedertierenheid en my bergvesting, my skans en my redder, my skild en die Een by wie ek skuil, wat my volk aan my onderwerp.
Verken PSALMS 144:2
4
PSALMS 144:3
O HERE, wat is die mens dat U hom ken, die mensekind dat U op hom ag gee?
Verken PSALMS 144:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's