1
PSALMS 17:8
Afrikaans 1933/1953
Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels
Vergelyk
Verken PSALMS 17:8
2
PSALMS 17:15
Maar ek sal u aangesig in geregtigheid aanskou; ek sal versadig word met u beeld as ek wakker word.
Verken PSALMS 17:15
3
PSALMS 17:6-7
Ek roep U aan, want U verhoor my, o God! Neig u oor tot my, luister na my woord! Maak u gunsbewyse wonderbaar, o verlosser van die wat by u regterhand skuil vir teëstanders!
Verken PSALMS 17:6-7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's