1
PSALMS 18:2
Afrikaans 1933/1953
En hy het gesê: Ek het U hartlik lief, HERE, my sterkte.
Vergelyk
Verken PSALMS 18:2
2
PSALMS 18:30
Want met U loop ek 'n bende storm, en met my God spring ek oor 'n muur.
Verken PSALMS 18:30
3
PSALMS 18:3
Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting.
Verken PSALMS 18:3
4
PSALMS 18:6
Bande van die doderyk was rondom my; strikke van die dood het my teëgekom.
Verken PSALMS 18:6
5
PSALMS 18:28
Want U verlos die verdrukte volk; maar U verneder die oë wat hoog is.
Verken PSALMS 18:28
6
PSALMS 18:32
Want wie is God buiten die HERE, en wie is 'n rots behalwe onse God?
Verken PSALMS 18:32
7
PSALMS 18:46
Uitlanders word kragteloos en kom met siddering uit hulle vestings.
Verken PSALMS 18:46
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's