1
PSALMS 35:1
Afrikaans 1933/1953
'N PSALM van Dawid. HERE, twis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry!
Vergelyk
Verken PSALMS 35:1
2
PSALMS 35:27
Laat húlle jubel en bly wees wat 'n behae het in my geregtigheid; en laat hulle altyddeur sê: Groot is die HERE wat 'n welbehae het in die vrede van sy kneg!
Verken PSALMS 35:27
3
PSALMS 35:28
En my tong sal u geregtigheid prys, u lof die hele dag deur.
Verken PSALMS 35:28
4
PSALMS 35:10
Al my beendere sal sê: HERE, wie is soos U? U wat die ellendige red van die wat sterker is as hy; ja, die ellendige en behoeftige van sy berower!
Verken PSALMS 35:10
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's