1
PSALMS 36:9
Afrikaans 1933/1953
Hulle verkwik hul aan die vettigheid van u huis, en U laat hulle drink uit die stroom van u genietinge.
Vergelyk
Verken PSALMS 36:9
2
PSALMS 36:7
U geregtigheid is soos die berge van God; u oordele is 'n groot watervloed. HERE, U behou mense en diere!
Verken PSALMS 36:7
3
PSALMS 36:5
Hy bedink onreg op sy bed; hy gaan staan op 'n weg wat nie goed is nie; wat sleg is, verfoei hy nie.
Verken PSALMS 36:5
4
PSALMS 36:6
O HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke.
Verken PSALMS 36:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's