1
PSALMS 37:4
Afrikaans 1933/1953
en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.
Vergelyk
Verken PSALMS 37:4
2
PSALMS 37:5
Gimel. Laat jou weg aan die HERE oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer
Verken PSALMS 37:5
3
PSALMS 37:7
Dalet. Swyg voor die HERE en verwag Hom; wees nie toornig op hom wat voorspoedig in sy weg is nie, op die man wat listige planne uitvoer nie.
Verken PSALMS 37:7
4
PSALMS 37:3
Bet. Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid
Verken PSALMS 37:3
5
PSALMS 37:23-24
Mem. Deur die HERE word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg. As hy val, dan stort hy nie neer nie; want die HERE ondersteun sy hand.
Verken PSALMS 37:23-24
6
PSALMS 37:6
en Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig en jou reg soos die middag.
Verken PSALMS 37:6
7
PSALMS 37:8
He. Laat staan die toorn en verlaat die grimmigheid; wees nie toornig nie: dit is net om kwaad te stig.
Verken PSALMS 37:8
8
PSALMS 37:25
Noen. Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie.
Verken PSALMS 37:25
9
PSALMS 37:1
'N PSALM van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie
Verken PSALMS 37:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's