1
PSALMS 61:1-2
Afrikaans 1933/1953
VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Dawid. O God, hoor my smeking, luister na my gebed!
Vergelyk
Verken PSALMS 61:1-2
2
PSALMS 61:3
Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op 'n rots wat vir my te hoog is.
Verken PSALMS 61:3
3
PSALMS 61:4
Want U het 'n toevlug vir my geword, 'n sterk toring teen die vyand.
Verken PSALMS 61:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's