1
Jeremia 10:23
Die Boodskap
Ek weet, Here, ’n mens hou nie jou lewe in jou eie hande nie. Niemand het beheer oor wat in die lewe met hom gaan gebeur nie.
Vergelyk
Verken Jeremia 10:23
2
Jeremia 10:6
Here, daar is niemand wat met U vergelyk kan word nie! U is baie sterk en U het baie invloed. As mense u Naam hoor, dink hulle U het baie mag en krag!
Verken Jeremia 10:6
3
Jeremia 10:10
Maar die Here is die enigste ware God. Hy is die God wat lewe en sal vir altyd Koning bly! As Hy kwaad is, bewe die aarde van vrees. Die nasies kan nie weerstand bied teen sy woede nie.
Verken Jeremia 10:10
4
Jeremia 10:24
Here, help ons reg, maar werk sag met ons. As U ons swaar straf as U baie kwaad is, sal daar niks van ons oorbly nie.
Verken Jeremia 10:24
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's