1
Numeri 21:8
Die Boodskap
Hierop het die Here vir hom gesê: “Maak ’n afbeelding uit koper van so ’n giftige slang en sit dit bo-op ’n paal en laat die paal regop staan. As iemand deur ’n slang gepik word en opkyk na daardie koperslang, sal hy bly leef.”
Vergelyk
Verken Numeri 21:8
2
Numeri 21:9
Moses het toe ’n koperslang gemaak en dit op ’n paal gesit. Elkeen wat deur ’n slang gepik is en opgekyk het na die koperslang, het bly leef.
Verken Numeri 21:9
3
Numeri 21:5
teen God en Moses begin uitvaar: “Hoekom het julle ons uit Egipte uit laat trek net om in hierdie woestyn dood te gaan? Hier is nie behoorlike kos of water nie. Ons is nou al siek en sat vir hierdie walglike kos!”
Verken Numeri 21:5
4
Numeri 21:6
Toe stuur die Here giftige slange onder die volk in. Die slange het hulle gepik en baie van hulle is dood.
Verken Numeri 21:6
5
Numeri 21:7
Die volk het toe by Moses gaan bely: “Ons erken dat ons sonde gedoen het toe ons teen jou en die Here uitgevaar het. Tree tog vir ons in en vra die Here om hierdie slange weg te vat.” Toe bid Moses vir die volk.
Verken Numeri 21:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's