1
Spreuke 24:3
Die Boodskap
’n Gelukkige gesinslewe kom nie vanself nie. ’n Mens moet hard daarvoor werk. Dit is soos ’n huis wat jy bou. Alles moet netjies beplan word.
Vergelyk
Verken Spreuke 24:3
2
Spreuke 24:17
Moenie bly wees as dit met ander sleg gaan nie, al hou jy niks van hulle nie.
Verken Spreuke 24:17
3
Spreuke 24:33-34
Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie insluimer, nog ’n bietjie niks doen, en skielik oorval die armoede jou. Van die honger en die koue sal jy nog doodgaan.”
Verken Spreuke 24:33-34
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's