1
Spreuke 8:35
Die Boodskap
Wie die wysheid sy eie maak, het die lewe gevind. Die Here is lief vir hom.
Vergelyk
Verken Spreuke 8:35
2
Spreuke 8:13
“Onthou, wysheid begin by liefde vir die Here. Wie Hom liefhet, haat dinge soos om te veel van jouself te dink. Wysheid verag ’n verkeerde manier van leef en praat.
Verken Spreuke 8:13
3
Spreuke 8:10-11
“My lewensreëls is baie meer werd as geld. Dit wat ek jou van die lewe wil leer, is baie kosbaarder as aardse skatte. My goeie raad vir ’n gelukkige lewe is baie meer werd as jou peperduur juwele. Dis kosbaarder as enigiets wat jy ooit kan begeer.
Verken Spreuke 8:10-11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's