1
Psalms 100:5
Die Boodskap
die Here is ’n goeie God! Hy sal ons wat in Hom glo, nooit ophou liefhê nie. Hy is ’n goeie God, nou en vir altyd!
Vergelyk
Verken Psalms 100:5
2
Psalms 100:4
Dien die Here. Loof Hom veral daar waar die gelowiges bymekaarkom. Sing lofliedere saam met almal wat die Here liefhet. Loof sy Naam. Luister mooi
Verken Psalms 100:4
3
Psalms 100:2
Dien Hom met vreugde. Gaan na Hom toe. Sing vol blydskap en opgewondenheid.
Verken Psalms 100:2
4
Psalms 100:3
Jubel dit uit dat die Here die enigste God is. Die Here het ons gemaak. Elkeen van ons behoort aan Hom: ons is Syne. Ons leef elke dag uit sy hand. Die Here sorg vir ons net soos ’n skaapwagter sy skape versorg. Ons kan nie sonder die Here se goedheid klaarkom nie.
Verken Psalms 100:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's