1
1 KONINGS 22:22
Afrikaans 1983
sê die gees: ‘Ek sal uitgaan en 'n leuengees word in die mond van al sy profete.’ Toe sê die Here: ‘Jy sal hom so ver kry. Gaan doen dit, jy sal dit regkry.’
Vergelyk
Verken 1 KONINGS 22:22
2
1 KONINGS 22:23
So het die Here 'n leuengees in die mond van al hierdie profete van u laat kom, maar die Here het in werklikheid vir u 'n ramp aangekondig.”
Verken 1 KONINGS 22:23
3
1 KONINGS 22:21
totdat die gees vorentoe kom en voor die Here gaan staan en gesê het: ‘Ek sal hom so ver kry.’ En toe die Here vir hom vra: ‘Hoe?’
Verken 1 KONINGS 22:21
4
1 KONINGS 22:20
En die Here het gesê: ‘Wie sal vir Agab so ver kry dat hy na Ramot in Gilead toe gaan en daar sneuwel?’ Die een het toe dit gesê en die ander dat
Verken 1 KONINGS 22:20
5
1 KONINGS 22:7
Josafat het egter gevra: “Is hier nie nóg 'n profeet van die Here dat ons hom ook kan raadpleeg nie?”
Verken 1 KONINGS 22:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's