1
GENESIS 25:23
Afrikaans 1983
en Hy het vir haar gesê: “Daar is twee nasies in jou, twee volke uit jou sal van mekaar geskei word. Een sal sterker wees as die ander, die oudste sal die jongste dien.”
Vergelyk
Verken GENESIS 25:23
2
GENESIS 25:30
en sê vir Jakob: “Laat my gou van die rooi goed wegsluk, van daardie rooi goed. Ek is doodmoeg!” Daarom is hy Edom genoem.
Verken GENESIS 25:30
3
GENESIS 25:21
Isak het tot die Here gebid oor sy vrou, want sy was kinderloos. Die Here het sy gebed verhoor, en sy vrou Rebekka het swanger geword.
Verken GENESIS 25:21
4
GENESIS 25:32-33
Esau het geantwoord: “Ek gaan tog sterf. Wat baat dit my om die eersgeborene te wees?” Jakob sê toe vir hom: “Beloof my nou met 'n eed dat jy jou reg as eersgeborene aan my oormaak.” Esau het dit gedoen en so sy reg as eersgeborene aan Jakob verkoop.
Verken GENESIS 25:32-33
5
GENESIS 25:26
Sy broer is na hom gebore en dié se hand het aan Esau se hakskeen vasgehou. Hy is Jakob genoem. Isak was sestig jaar oud toe hulle gebore is.
Verken GENESIS 25:26
6
GENESIS 25:28
Isak het vir Esau voorgetrek, want Isak het van wildsvleis gehou. Rebekka weer het vir Jakob voorgetrek.
Verken GENESIS 25:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's