1
PSALMS 115:1
Afrikaans 1983
Nie aan ons nie, Here, nie aan ons nie, maar aan u Naam kom die eer toe, want dit is U wat liefde en trou bewys.
Vergelyk
Verken PSALMS 115:1
2
PSALMS 115:14
Mag die Here julle talryk maak, julle én julle kinders.
Verken PSALMS 115:14
3
PSALMS 115:11
Julle wat die Here dien, vertrou op die Here! Hy help en beskerm julle.
Verken PSALMS 115:11
4
PSALMS 115:15
Mag die Here julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het.
Verken PSALMS 115:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's