1
PSALMS 27:14
Afrikaans 1983
Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!
Vergelyk
Verken PSALMS 27:14
2
PSALMS 27:4
Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel.
Verken PSALMS 27:4
3
PSALMS 27:1
Van Dawid. Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?
Verken PSALMS 27:1
4
PSALMS 27:13
As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie ...!
Verken PSALMS 27:13
5
PSALMS 27:5
Op die dag van gevaar sal die Here my wegsteek in sy huis, my veilig laat skuil in sy woonplek, my hoog op 'n rots laat staan
Verken PSALMS 27:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's