1
PSALMS 5:12
Afrikaans 1983
Maar laat almal wat by U skuil, bly wees, laat hulle altyd jubel. U beskerm dié wat u Naam liefhet, en hulle juig oor U.
Vergelyk
Verken PSALMS 5:12
2
PSALMS 5:3
Gee tog aandag aan my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek.
Verken PSALMS 5:3
3
PSALMS 5:11
Laat hulle daarvoor boet, o God, laat hulle deur hulle eie planne tot niet gaan. Dryf hulle weg oor hulle baie sondes, want hulle is opstandig teen U.
Verken PSALMS 5:11
4
PSALMS 5:8
Maar ek, ek mag deur u groot liefde in u huis ingaan en in u heilige tempel buig met die eerbied wat aan U verskuldig is.
Verken PSALMS 5:8
5
PSALMS 5:2
Luister tog na my woorde, Here, hoor hoe ek sug.
Verken PSALMS 5:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's