1
PSALMS 82:6
Afrikaans 1983
Ek het wel gesê: Julle is almal gode, almal met mag beklee.
Vergelyk
Verken PSALMS 82:6
2
PSALMS 82:3
Julle moet reg laat geskied aan die mens in nood en aan die weeskind, 'n regverdige uitspraak vir die hulpelose en die behoeftige lewer
Verken PSALMS 82:3
3
PSALMS 82:4
julle moet die mens in nood en die arme bevry, hulle uit die mag van die goddelose red
Verken PSALMS 82:4
4
PSALMS 82:8
Kom tog, o God! Lewer uitspraak oor die wêreld, want al die nasies behoort aan U.
Verken PSALMS 82:8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's