1 SAMUEL 21:12-13

1 SAMUEL 21:12-13 NLV

Dawid het hierdie opmerkings gehoor en was bang dat Akis teen hom sou optree. Daarom het hy gemaak of hy mal is deur teen die poorte te krap en sy spoeg teen sy baard te laat afloop.