1 SAMUEL 21:12-13

1 SAMUEL 21:12-13 AFR83

Toe Dawid besef wat hulle sê, het hy baie bang geword vir koning Akis van Gat. Daarom het Dawid hom voor die Filistyne waansinnig gehou, en terwyl hy by hulle was, het hy hom soos 'n mal mens gedra. Hy het teen die deure van die poort gekrap en sy spoeg in sy baard laat afloop.