2 KONINGS 2:11

2 KONINGS 2:11 NLV

Terwyl hulle nog so aanstap en gesels, verskyn daar skielik ’n wa van vuur, getrek deur perde van vuur. Dit het hulle van mekaar geskei. Elia is in ’n stormwind opgeneem na die hemel toe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 2:11