2 KONINGS 5:1

2 KONINGS 5:1 NLV

Naäman was die koning van Aram se bevelvoerder van die leër. Hy was ’n belangrike man en hoog in aansien by die koning, want die HERE het deur hom groot oorwinnings aan Aram gegee. Hoewel Naäman ’n magtige krygsman was, was hy melaats.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 5:1