2 Konings 5:1

2 Konings 5:1 AFR20

Naäman, die bevelvoerder van die koning van Aram se leër, was 'n invloedryke man by sy heer, en hoog in aansien, want deur hom het die HERE aan Aram 'n oorwinning gegee. Maar die man, 'n dapper kryger, het 'n velsiekte gehad.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 5:1