DEUTERONOMIUM 10:17

DEUTERONOMIUM 10:17 NLV

“Die HERE jou God is die God van die gode en die Here van die here. Hy is die groot God, magtig en ontsagwekkend. Hy is nie partydig nie en aanvaar ook nie omkoopgeld nie.