Deuteronomium 10:17

Deuteronomium 10:17 AFR20

Die HERE is immers julle God; Hy is die God van die gode en die Heer van die here; die groot, die magtige, die ontsagwekkende God wat onpartydig is en geen omkoopgeskenk aanvaar nie