ESTER 3:6

ESTER 3:6 NLV

Toe hy boonop ook hoor wat Mordegai se volksverband is, was dit nie vir hom goed genoeg om net vir Mordegai dood te maak nie. Haman het na ’n manier gesoek om sommer al die Jode, die volk van Mordegai, in die hele koninkryk van Ahasveros uit te roei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESTER 3:6