ESTER 3:6

ESTER 3:6 AFR83

Hy het ook gehoor wat Mordegai se volksverband is, en dit was vir hom nie genoeg om vir Mordegai alleen dood te maak nie: Haman het na 'n manier gesoek om al die Jode, die volk van Mordegai, in die hele koninkryk van Ahasveros uit te roei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESTER 3:6