Ester 3:6

Ester 3:6 AFR20

Dit was nie vir hom voldoende om net vir Mordegai dood te maak nie; hy het immers te wete gekom aan watter volk Mordegai behoort. Haman het 'n geleentheid gesoek om al die Jode, die volk van Mordegai, in die hele koninkryk van Ahasveros uit te wis.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Ester 3:6