JESAJA 43:20-21

JESAJA 43:20-21 NLV

Die wilde diere sal dankbaar wees daaroor. Die jakkalse en die volstruise sal bly wees omdat Ek vir hulle water in die woestyn gee. Ek maak fonteine in die woestyn sodat my uitverkore volk hulle dors kan les. Ek het hierdie volk vir Myself gemaak sodat hulle My sal eer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 43:20-21