Jesaja 43:20-21

Jesaja 43:20-21 DB

Die jakkalse en die volstruise, al die wilde diere in die veld sal daarvoor vir My kom dankie sê. Ek het water in die woestyn gegee vir hulle om te drink. Ek het riviere deur eensame gedeeltes laat loop sodat die volk wat Ek vir My gekies het, daaruit kan drink. Hulle is die volk wat Ek vir My bymekaargemaak het om My te loof en te prys.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 43:20-21