JESAJA 60:16

JESAJA 60:16 NLV

Jy sal die melk van nasies drink, aan ’n koninklike bors drink. Dan sal jy weet dat Ek, die HERE, jou Redder en Verlosser, die Magtige van Jakob is.