Jesaja 60:16

Jesaja 60:16 DB

Nasies sal vir jou gee wat jy nodig het. Konings sal jou soos ’n ma versorg. Jy sal dan besef dat dit Ek, die Here, is wat jou verlos het. Die magtige God van Jakob het jou vrygemaak.