Jesaja 60:16

Jesaja 60:16 AFR20

Jy sal die nasies se melk drink, aan koninklike borste sal jy drink. Dan sal jy besef dat Ek die HERE is wat jou verlos, jou losser, die Magtige van Jakob.