JEREMIA 3:22

JEREMIA 3:22 NLV

Die HERE sê: “Ontroue kinders, kom terug na My toe. Ek sal julle van julle ontrouheid genees.” Hulle het geantwoord: “Ja, ons wil terugkom, want U is die HERE ons God!

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 3:22