Jeremia 3:22

Jeremia 3:22 DB

Die Here sê: “My kinders, julle het My in die steek gelaat. Maar kom terug na My toe en Ek sal julle van julle skandelike optrede gesond maak.” Hierop het hulle geantwoord: “Ja, Here, ons wil terugkom, want U is die Here, ons God!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 3:22