JEREMIA 40:3-4

JEREMIA 40:3-4 NLV

Dit is presies wat nou gebeur. Die rede hiervoor is omdat hulle teen die HERE gesondig het en Hom nie gehoorsaam het nie. Ek gaan nou jou boeie afhaal en dan is jy vry. Jy is welkom om saam met my na Babel toe te gaan. Ek sal goed vir jou sorg. Maar as jy verkies om hier in Jerusalem te bly, is dit ook goed. Jy is nou vry om te gaan net waar jy wil in die land.