JEREMIA 9:1-2

JEREMIA 9:1-2 NLV

Ag, ek wens my kop was soos ’n waterspruit, my oë soos ’n fontein vol trane. Dan sou ek dag en nag huil oor my mense wat geslag is. As ek maar net ’n herberg in die woestyn gehad het! Dan sou ek daarheen ontsnap en my mense agterlaat. Want my volk is niks anders nie as egbrekers en ’n klomp verraaiers.