JONA 2:8-10

JONA 2:8-10 NLV

Wie vals gode aanbid, minag God se goedheid. Ek sal met lofliedere vir U ’n offer bring. Ek sal doen wat ek beloof het. Net die HERE bring verlossing!” Toe het die HERE die vis beveel en hy het Jona op die strand uitgespoeg.