JONA 2:8-10

JONA 2:8-10 AFR83

Dié wat op nuttelose afgode vertrou, verlaat Hom wat liefde aan hulle betoon. Terwyl ek 'n loflied sing, wil ek aan U 'n offer bring; wat ek beloof het, sal ek doen. Hulp kom net van die Here af.” Toe beveel die Here die vis, en hy het vir Jona op die vasteland uitgespoeg.