Jona 2:8-10

Jona 2:8-10 DB

Dié wat aan nuttelose afgode vashou, laat die Here los wat vir hulle so lief is. Ek sal met ’n danklied op my lippe vir U offers bring; wat ek vir U beloof het, sal ek met graagte vir U gee. Dit is net die Here wat ons kan red.” Die Here het toe met die vis gepraat. Hy het Jona op die land gaan uitspoeg.